Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Jehovah sal inderdaad my versoek om guns hoor;+

      Jehovah sal my gebed aanneem.+

  • Psalm 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hierdie geteisterde het geroep, en Jehovah het gehoor.+

      En uit al sy benoudhede het Hy hom gered.+

  • Psalm 65:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+

  • Psalm 116:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 116 Ek het lief, want Jehovah hoor+

      My stem, my dringende versoeke.+

  • Klaagliedere 3:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 U moet my stem hoor.+ Moenie u oor verberg vir my verligting, vir my hulpgeroep nie.+

  • 1 Johannes 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom,+ omdat ons sy gebooie bewaar en die dinge doen wat in sy oë welbehaaglik is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel