1 Samuel 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dié wat versadig was, moet hulle vir brood verhuur,+Maar dié wat honger was, is nie meer honger nie.+Selfs die onvrugbare het aan sewe geboorte gegee,+Maar sy wat ryk aan seuns was, het weggekwyn.+ Psalm 113:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy laat die onvrugbare vrou in ’n huis woon+As ’n vreugdevolle moeder van kinders.+LOOF Jah!+
5 Dié wat versadig was, moet hulle vir brood verhuur,+Maar dié wat honger was, is nie meer honger nie.+Selfs die onvrugbare het aan sewe geboorte gegee,+Maar sy wat ryk aan seuns was, het weggekwyn.+