Psalm 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 My voet sal beslis op ’n gelykte staan;+Onder die versamelde menigtes sal ek Jehovah loof.+ Psalm 107:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En laat hulle hom in die gemeente van die volk verhef;+En laat hulle hom in die sitplek van die bejaarde manne loof.+
32 En laat hulle hom in die gemeente van die volk verhef;+En laat hulle hom in die sitplek van die bejaarde manne loof.+