Psalm 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Skryf aan Jehovah toe, o seuns van die sterkes,Skryf aan Jehovah heerlikheid en sterkte toe.+ Psalm 96:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Skryf aan Jehovah toe, o families van die volke,+Skryf aan Jehovah heerlikheid en sterkte toe.+