Psalm 35:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat my betref, toe hulle siek geword het, was my klere saklinne,+Met gevas het ek my siel gekasty,+En na my boesem het my gebed teruggekeer.+ Psalm 109:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 My knieë het geknak van die gevas,+En my vlees het maer geword, sonder enige olie.+
13 Wat my betref, toe hulle siek geword het, was my klere saklinne,+Met gevas het ek my siel gekasty,+En na my boesem het my gebed teruggekeer.+