Psalm 22:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Moenie ver van my af bly nie, want benoudheid is naby,+Want daar is geen ander helper nie.+ Psalm 70:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 O God, haas u tog om my te verlos,+O Jehovah, snel my tog te hulp.+