Psalm 109:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hy is beklee met vervloeking as sy kleed.+Dit het dus soos waters in sy binneste gekom+En soos olie in sy gebeente. Spreuke 3:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Moenie afgunstig raak op die man van geweld nie,+ en moet ook nie enige van sy weë kies nie.+ Jakobus 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Julle het die regverdige veroordeel, julle het hom vermoor. Staan hy julle nie teë nie?+
18 En hy is beklee met vervloeking as sy kleed.+Dit het dus soos waters in sy binneste gekom+En soos olie in sy gebeente.