Psalm 46:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 God is vir ons ’n toevlug en sterkte,+’n Hulp wat gedurende benoudhede maklik gevind kan word.+ Psalm 71:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want u is my hoop,+ o Soewereine Heer Jehovah, my vertroue van my jeug af.+