Psalm 34:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hierdie geteisterde het geroep, en Jehovah het gehoor.+En uit al sy benoudhede het Hy hom gered.+ Psalm 116:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want hy het sy oor tot my geneig,+En al my dae sal ek roep.+ Spreuke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+