Psalm 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wanneer hy na bloedvergieting soek,+ sal hy beslis aan húlle dink;+Hy sal die geroep van die geteisterdes gewis nie vergeet nie.+ Psalm 35:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Laat al my beendere sê:+“O Jehovah, wie is soos u,+Wat die geteisterde verlos van iemand wat sterker is as hy,+En die geteisterde en arme van die een wat hom beroof?”+
12 Want wanneer hy na bloedvergieting soek,+ sal hy beslis aan húlle dink;+Hy sal die geroep van die geteisterdes gewis nie vergeet nie.+
10 Laat al my beendere sê:+“O Jehovah, wie is soos u,+Wat die geteisterde verlos van iemand wat sterker is as hy,+En die geteisterde en arme van die een wat hom beroof?”+