-
1 Samuel 4:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 En sy skoondogter, die vrou van Piʹnehas, was swanger en het op die punt gestaan om geboorte te gee, en sy het die berig gehoor dat die ark van die ware God buitgemaak is en dat haar skoonvader en haar man gesterf het. Daarop het sy haar gebuig en geboorte begin gee, want haar pyne het onverwags oor haar gekom.+
-