9 En in die vierde jaar van koning Hiskiʹa, dit wil sê die sewende jaar van Hoseʹa,+ die seun van Ela, die koning van Israel, het Salmaneʹser,+ die koning van Assiʹrië, teen Samariʹa opgetrek en dit begin beleër.+
32Ná hierdie dinge en hierdie getroue gedrag+ het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ gekom en Juda binnegeval en teen die versterkte stede+ kamp opgeslaan en daaraan bly dink om deur te breek om hulle syne te maak.