Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 21:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Na die begraafplaas sal hy gebring word,+

      En oor ’n graf sal daar wag gehou word.

  • Psalm 49:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En tog kan die mens, al is hy in aansien, nie bly vertoef nie;+

      Hy is inderdaad soos die diere wat doodgemaak is.+

  • Esegiël 31:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 sodat nie een van die bome wat by water staan, hoog sal groei of sy top selfs tussen die wolke sal steek nie, en sodat nie een wat water drink, teen hulle sal opstaan in sy hoogheid nie, want hulle sal beslis almal aan die dood oorgegee word,+ aan die land daar onder,+ te midde van die mensekinders, aan dié wat na die kuil afdaal.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel