Psalm 45:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+ Psalm 146:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah open die oë van die blindes;+Jehovah rig dié op wat neergeboë is;+Jehovah het die regverdiges lief.+
7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+
8 Jehovah open die oë van die blindes;+Jehovah rig dié op wat neergeboë is;+Jehovah het die regverdiges lief.+