Deuteronomium 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+ Psalm 78:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En sodat hulle hulle vertroue in God kon stel+En die handelinge van God nie sou vergeet nie,+ maar sy gebooie sou bewaar.+ Spreuke 30:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 sodat ek nie versadig word en u verloën+ en sê: “Wie is Jehovah?”+ nie, en sodat ek nie in armoede verval en steel en die naam van my God skend nie.+
7 En sodat hulle hulle vertroue in God kon stel+En die handelinge van God nie sou vergeet nie,+ maar sy gebooie sou bewaar.+
9 sodat ek nie versadig word en u verloën+ en sê: “Wie is Jehovah?”+ nie, en sodat ek nie in armoede verval en steel en die naam van my God skend nie.+