2 Samuel 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+ Psalm 54:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want vreemdelinge het teen my opgestaan,En tiranne soek my siel.+Hulle het God nie voor hulle gestel nie.+ Sela.
12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+
3 Want vreemdelinge het teen my opgestaan,En tiranne soek my siel.+Hulle het God nie voor hulle gestel nie.+ Sela.