Matteus 27:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Pilatus het vir hulle gesê: “Wat moet ek dan doen met Jesus, wat die Christus genoem word?” Hulle het almal gesê: “Laat hom aan die paal gehang word!”+ Johannes 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hy wat my haat, haat ook my Vader.+
22 Pilatus het vir hulle gesê: “Wat moet ek dan doen met Jesus, wat die Christus genoem word?” Hulle het almal gesê: “Laat hom aan die paal gehang word!”+