Psalm 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het toe duisternis sy skuilplek gemaak,+Rondom hom as sy hut,Donker waters, dik wolke.+ Psalm 27:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want hy sal my in sy plek van beskutting wegsteek in die dag van rampspoed;+Hy sal my verberg in die skuilplek van sy tent;+Hoog op ’n rots sal hy my plaas.+ Psalm 31:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 U sal hulle in die skuilplek van u aangesig verberg+Vir die samespanning van manne.+U sal hulle in u hut wegsteek vir die twis van tonge.+
5 Want hy sal my in sy plek van beskutting wegsteek in die dag van rampspoed;+Hy sal my verberg in die skuilplek van sy tent;+Hoog op ’n rots sal hy my plaas.+
20 U sal hulle in die skuilplek van u aangesig verberg+Vir die samespanning van manne.+U sal hulle in u hut wegsteek vir die twis van tonge.+