Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 67:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Laat die volksgroepe bly wees en met vreugde uitroep,+

      Want u sal die volke in geregtigheid oordeel;+

      En wat volksgroepe betref, op die aarde sal u hulle lei. Sela.

  • Psalm 98:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Voor Jehovah, want hy het gekom om die aarde te oordeel.+

      Hy sal die vrugbare land met regverdigheid oordeel+

      En die volke in geregtigheid.+

  • 1 Petrus 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel