Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het hy vir hom gesê: “Het my hart nie saamgegaan toe die man omgedraai het om van sy strydwa af te klim om jou tegemoet te gaan nie? Is dit ’n tyd om silwer te aanvaar of om klere of olyfboorde of wingerde of skape of beeste of diensknegte of diensmeisies te aanvaar?+

  • Handelinge 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+

  • Handelinge 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar Petrus het gesê: “Ananiʹas, waarom het jy jou deur Satan+ laat oorhaal om oneerlik op te tree+ teenoor die heilige gees+ en om in die geheim van die prys van die grond agter te hou?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel