Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Jehovah verlos die siel van sy knegte;+

      En nie een van dié wat hulle toevlug tot hom neem, sal skuldig geag word nie.+

  • Psalm 56:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want u het my siel uit die dood verlos+—

      Het u nie my voete teen struikeling bewaar nie?+—

      Sodat ek in die lig van die lewendes voor God kan wandel.+

  • Psalm 69:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kom tog naby my siel, eis dit terug;+

      Verlos my weens my vyande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel