Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 47:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want Jehovah, die Allerhoogste, is vreesinboesemend,+

      ’n Groot Koning oor die hele aarde.+

  • Psalm 145:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 U koningskap is ’n koningskap vir alle onbepaalde tye,+

      En u heerskappy duur deur alle opeenvolgende geslagte.+

  • Jesaja 14:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Dit is die besluit wat teen die hele aarde geneem is, en dit is die hand wat teen al die nasies uitgesteek is.

  • Daniël 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hulle sal u onder die mense uit verdryf, en by die diere van die veld sal u woonplek wees,+ en die plantegroei sal hulle vir u gee om te eet net soos bulle;+ en deur die dou van die hemel sal u natgemaak word, en sewe tye+ sal oor u heen gaan, totdat u weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel