Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Dink aan sy verbond, ja, tot onbepaalde tyd,+

      Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+

  • Nehemia 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek het gesê: “Ag, Jehovah, die God van die hemel, die groot en vreesinboesemende God,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid hou+ teenoor dié wat hom liefhet+ en sy gebooie onderhou,+

  • Daniël 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het tot Jehovah my God begin bid en belydenis gedoen en gesê:+

      “Ag, Jehovah, die ware God, die Grote+ en die Vreesinboesemende, wat die verbond+ en die liefderyke goedhartigheid+ hou teenoor dié wat hom liefhet en teenoor dié wat sy gebooie onderhou,+

  • Lukas 1:72
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 72 om barmhartigheid in verband met ons voorvaders te bewys en om aan sy heilige verbond te dink,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel