Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek sal my verbond gee tussen my en jou,+ sodat ek jou uitermate kan vermeerder.”+

  • Genesis 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+

  • Genesis 26:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+

  • Nehemia 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En u het sy hart getrou bevind voor u;+ daarom is die verbond+ met hom gesluit om aan hom die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete en die Perissiete en die Jebusiete en die Girgasiete te gee, om dit aan sy saad te gee;+ en u het u woorde uitgevoer, omdat u regverdig is.+

  • Lukas 1:73
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 73 die eed wat hy aan Abraham, ons voorvader, gesweer het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel