Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 33:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+

  • Deuteronomium 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+

  • Rigters 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En wat julle betref, julle mag nie met die inwoners van hierdie land ’n verbond sluit nie.+ Hulle altare moet julle afbreek.’+ Maar julle het nie na my stem geluister nie.+ Waarom het julle dit gedoen?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel