Deuteronomium 32:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy het hom in ’n woeste land gevind,+En in ’n leë, huilende woestyn.+Hy het hom begin omring,+ vir hom gesorg,+Om hom te bewaar soos die appel van sy oog.+ Hebreërs 11:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 en die wêreld was hulle nie werd nie. Hulle het rondgeswerf in woestyne en berge en grotte+ en gate van die aarde.
10 Hy het hom in ’n woeste land gevind,+En in ’n leë, huilende woestyn.+Hy het hom begin omring,+ vir hom gesorg,+Om hom te bewaar soos die appel van sy oog.+
38 en die wêreld was hulle nie werd nie. Hulle het rondgeswerf in woestyne en berge en grotte+ en gate van die aarde.