Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 91:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+ Hosea 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+
15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+
15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+