Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Die vleis was nog tussen hulle tande,+ voordat dit gekou kon word, toe Jehovah se toorn teen die volk ontvlam het,+ en Jehovah het ’n baie groot slagting onder die volk teweeggebring.+

  • Psalm 38:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 My wonde het begin stink, hulle het gesweer,

      Weens my dwaasheid.+

  • Jeremia 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jou slegtheid sal jou bestraf,+ en jou dade van ontrouheid sal jou teregwys.+ Weet dan en sien dat dit iets slegs en bitters is+ dat jy Jehovah jou God verlaat het en geen vrees vir my oor jou gekom het nie’,+ is die woord van die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs.

  • Galasiërs 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+

  • 2 Petrus 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 deurdat hulle as loon vir onreg+ hulleself onreg aandoen.+

      Hulle beskou ’n weelderige lewe in die dag as ’n genot.+ Hulle is vlekke en smette, wat hulle met onbeteuelde genot aan hulle bedrieglike leringe oorgee terwyl hulle saam met julle fees hou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel