Psalm 89:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U heers oor die styging van die see;+Wanneer hy sy golwe verhef, bring u hulle tot bedaring.+ Jona 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hulle Jona opgetel en hom in die see gegooi; en die woede van die see het begin bedaar.+