Psalm 35:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+ Psalm 38:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En hulle het my kwaad vir goed vergeld;+Hulle het my bly teëstaan omdat ek die goeie nastreef.+ Spreuke 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat iemand betref wat kwaad vir goed vergeld,+ die kwaad sal uit sy huis nie wyk nie.+
7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+