Miga 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 HOOR asseblief wat Jehovah sê.+ Staan op, voer ’n regsaak voor die berge, en laat die heuwels jou stem hoor.+ Nahum 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Berge het gebewe weens hom, en die heuwels het gesmelt.+ En die aarde sal opgehef word weens sy aangesig; ook die vrugbare land en almal wat daarin woon.+
6 HOOR asseblief wat Jehovah sê.+ Staan op, voer ’n regsaak voor die berge, en laat die heuwels jou stem hoor.+
5 Berge het gebewe weens hom, en die heuwels het gesmelt.+ En die aarde sal opgehef word weens sy aangesig; ook die vrugbare land en almal wat daarin woon.+