Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Waarom sou die Egiptenaars+ sê: ‘Met kwade bedoelings het hy hulle uitgelei om hulle tussen die berge dood te maak en om hulle van die oppervlak van die aarde uit te roei’?+ Wend u af van u brandende toorn+ en voel spyt+ oor die kwaad teen u volk.

  • Numeri 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 As u hierdie volk soos een man doodmaak,+ dan sal die nasies wat van u roem gehoor het, beslis sê:

  • Deuteronomium 32:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+

      Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+

      Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+

      En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel