Genesis 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+ Lukas 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+
17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+
6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+