Romeine 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want met die hart+ beoefen ’n mens geloof tot regverdigheid, maar met die mond doen ’n mens openbare bekendmaking+ tot redding. 2 Petrus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+
10 Want met die hart+ beoefen ’n mens geloof tot regverdigheid, maar met die mond doen ’n mens openbare bekendmaking+ tot redding.
21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+