Psalm 119:97 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 97 Hoe lief het ek u wet tog!+Die hele dag oordink ek dit.+ Psalm 128:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 128 Gelukkig is elkeen wat Jehovah vrees,+Wat in sy weë wandel.+ Romeine 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek skep werklik behae+ in die wet van God na die mens+ wat ek innerlik is, Jakobus 1:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.
25 Maar hy wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid behoort en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ’n vergeetagtige hoorder nie maar ’n dader van die werk geword het,+ gelukkig+ wees deurdat hy dit doen.