Levitikus 27:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Dit is die gebooie+ wat Jehovah op die berg Siʹnai aan Moses gegee het+ as bevele vir die kinders van Israel. Numeri 36:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dit is die gebooie+ en die regterlike beslissings wat Jehovah die kinders van Israel deur middel van Moses beveel het in die woestynvlaktes van Moab aan die Jordaan by Jeʹrigo.+ Psalm 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+ Psalm 119:151 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 151 U is naby, o Jehovah,+En al u gebooie is waarheid.+ Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
34 Dit is die gebooie+ wat Jehovah op die berg Siʹnai aan Moses gegee het+ as bevele vir die kinders van Israel.
13 Dit is die gebooie+ en die regterlike beslissings wat Jehovah die kinders van Israel deur middel van Moses beveel het in die woestynvlaktes van Moab aan die Jordaan by Jeʹrigo.+
8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.