Psalm 31:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En u het my nie in die hand van die vyand oorgelewer nie.+U het my voete op ’n ruim plek laat staan.+ Psalm 118:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Uit die angswekkende omstandighede het ek Jah aangeroep;+Jah het geantwoord en my in ’n ruim plek gestel.+
8 En u het my nie in die hand van die vyand oorgelewer nie.+U het my voete op ’n ruim plek laat staan.+
5 Uit die angswekkende omstandighede het ek Jah aangeroep;+Jah het geantwoord en my in ’n ruim plek gestel.+