Psalm 103:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Teenoor dié wat sy verbond hou+En teenoor dié wat aan sy bevele dink om dit uit te voer.+ Psalm 119:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 U het u bevele op gebiedende wyse gegee+Sodat dit sorgvuldig onderhou moet word.+ Psalm 119:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 Selfs dit het my deel geword,Omdat ek u bevele bewaar het.+