Psalm 73:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want kyk! dié wat hulle ver van u af hou, sal vergaan.+U sal beslis almal tot swye bring wat u op onsedelike wyse verlaat.+ Spreuke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+
27 Want kyk! dié wat hulle ver van u af hou, sal vergaan.+U sal beslis almal tot swye bring wat u op onsedelike wyse verlaat.+