Psalm 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah ondersoek die regverdige sowel as die goddelose,+En Sy siel haat beslis elkeen wat geweld liefhet.+ Psalm 139:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My gaan en my lê het u afgemeet,+En met al my weë het u vertroud geraak.+ Spreuke 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want die weë van die mens is voor die oë van Jehovah,+ en hy beskou al sy spore.+ Spreuke 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+ Hebreërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+
5 Jehovah ondersoek die regverdige sowel as die goddelose,+En Sy siel haat beslis elkeen wat geweld liefhet.+
11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+