Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 27:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Dit is die gebooie+ wat Jehovah op die berg Siʹnai aan Moses gegee het+ as bevele vir die kinders van Israel.

  • Psalm 119:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 Ek het my gehaas, en ek het nie getalm+

      Om u gebooie te onderhou nie.+

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

  • Hosea 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 My volk sal beslis tot swye gebring word, omdat daar geen kennis is nie.+ Omdat jy die kennis verwerp het,+ sal ek jou ook verwerp sodat jy my nie as priester sal dien nie;+ en omdat jy die wet van jou God bly vergeet,+ sal ek, ja ek, jou kinders vergeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel