Psalm 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het Jehovah voortdurend voor my gestel.+Omdat hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.+ Psalm 73:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar ek is voortdurend by u;+U het my regterhand gevat.+ Psalm 109:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want hy sal aan die regterhand van die arme staan,+Om hom te red van dié wat sy siel oordeel.