Psalm 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 O Jehovah, waarom het my teenstanders baie geword?+Waarom staan baie teen my op?+ Psalm 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want honde het my omsingel;+Die vergadering van kwaaddoeners het my omsluit.+Soos ’n leeu is hulle aan my hande en my voete.+ Psalm 37:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Die goddelose is op die loer vir die regverdige+En is daarop uit om hom dood te maak.+
16 Want honde het my omsingel;+Die vergadering van kwaaddoeners het my omsluit.+Soos ’n leeu is hulle aan my hande en my voete.+