Genesis 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Josef het Eʹfraim se kinders van die derde geslag gesien,+ ook die kinders van Magir,+ Manasʹse se seun. Hulle is op Josef se knieë gebore.+ Job 42:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Job het daarna nog honderd-en-veertig jaar gelewe+ en sy kinders en sy kleinkinders gesien+—vier geslagte.
23 En Josef het Eʹfraim se kinders van die derde geslag gesien,+ ook die kinders van Magir,+ Manasʹse se seun. Hulle is op Josef se knieë gebore.+
16 En Job het daarna nog honderd-en-veertig jaar gelewe+ en sy kinders en sy kleinkinders gesien+—vier geslagte.