Eksodus 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat die werk swaar druk op die manne en laat hulle daarmee besig wees, en laat hulle nie aan valse woorde+ aandag skenk nie.” 1 Samuel 13:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En daar was nie ’n smid te vinde in die hele land van Israel nie, want die Filistyne het gesê: “Sodat die Hebreërs nie ’n swaard of ’n spies kan maak nie.”+
9 Laat die werk swaar druk op die manne en laat hulle daarmee besig wees, en laat hulle nie aan valse woorde+ aandag skenk nie.”
19 En daar was nie ’n smid te vinde in die hele land van Israel nie, want die Filistyne het gesê: “Sodat die Hebreërs nie ’n swaard of ’n spies kan maak nie.”+