2 Samuel 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Natan vir die koning gesê: “Alles wat in u hart is—gaan, doen dit,+ want Jehovah is met u.” Psalm 22:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Van u sal my lof in die groot gemeente kom;+My geloftes sal ek betaal voor dié wat hom vrees.+ Psalm 46:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah van die leërs is met ons;+Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela. Psalm 61:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 So sal ek vir ewig u naam met melodieë besing,+Sodat ek dag na dag my geloftes kan betaal.+ Psalm 146:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gelukkig is hy wat die God van Jakob as sy hulp het,+Wie se hoop op Jehovah sy God is,+
3 Daarop het Natan vir die koning gesê: “Alles wat in u hart is—gaan, doen dit,+ want Jehovah is met u.”