Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Hoor die stem van my dringende versoeke wanneer ek tot u om hulp roep,

      Wanneer ek my hande ophef+ na die binneste vertrek van u heiligdom.+

  • Psalm 141:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+

      Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+

  • Klaagliedere 3:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Laat ons ons hart saam met ons palms tot God in die hemel ophef:+

  • 2 Korintiërs 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want dit waaroor ons roem, waarvan ons gewete getuig,+ is dat ons ons met heiligheid en goddelike opregtheid, nie met vleeslike wysheid+ nie maar met God se onverdiende goedhartigheid, in die wêreld gedra het, maar in die besonder teenoor julle.

  • 1 Timoteus 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarom wil ek hê dat die manne op elke plek moet aanhou bid en lojale hande moet ophef,+ sonder gramskap+ en debatte.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel