Jakobus 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 As iemand meen dat hy ’n vormlike aanbidder is+ en tog nie sy tong in toom hou nie,+ maar voortgaan om sy eie hart te bedrieg,+ dié man se vorm van aanbidding is vergeefs.+ Jakobus 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want ons almal struikel dikwels.+ As iemand in woord nie struikel nie,+ is hy ’n volmaakte man,+ in staat om ook sy hele liggaam in toom te hou.
26 As iemand meen dat hy ’n vormlike aanbidder is+ en tog nie sy tong in toom hou nie,+ maar voortgaan om sy eie hart te bedrieg,+ dié man se vorm van aanbidding is vergeefs.+
2 Want ons almal struikel dikwels.+ As iemand in woord nie struikel nie,+ is hy ’n volmaakte man,+ in staat om ook sy hele liggaam in toom te hou.