Psalm 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoor die stem van my dringende versoeke wanneer ek tot u om hulp roep,Wanneer ek my hande ophef+ na die binneste vertrek van u heiligdom.+ Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 107:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+
2 Hoor die stem van my dringende versoeke wanneer ek tot u om hulp roep,Wanneer ek my hande ophef+ na die binneste vertrek van u heiligdom.+
13 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+