Psalm 113:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag Jehovah se naam geloof word,+Van nou af en tot onbepaalde tyd.+ Psalm 146:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal Jehovah gedurende my lewe loof.+Ek sal my God met melodieë besing solank ek daar is.+